21 Februarie 2012
* Pretoria is net ‘n wit buurt in die Tshwane metropolitaanse gebied en nie die hoofstad nie. Premier Nomvule Mokoyane van Gauteng het in haar provinsiale rede gesê dit is tyd dat die hoofstad amptelik Tshwane genoem word. * AfriForum Jeug en ‘n afvaardiging van die Khoisan-gemeenskap sal die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling [...]
20 Februarie 2012
* Brent-ruolie het sy hoogste vlak in agt maande bereik toe dit in vroeë verhandelings op 121-dollar-10 te staan gekom het. Dit volg op Iran se besluit om olieverkope aan Frankryk en Brittanje te staak. * ‘n Nuwe Paroolraad wat uit tien mediese praktisyns bestaan, sal voortaan alle aansoeke vir vrylating op mediese parool onafhanklik [...]
17 Februarie 2012
* Die honderd-93 lidlande van die VN se Veiligheidsraad het oorweldigend ten gunste van die Arabiese Bond se plan vir Sirië gestem wat sal meebring dat president Bashar al-Assad uittree. * Oud-president Thabo Mbeki het in Kaapstad gesê die Verenigde Nasies het aan die VSA, Brittanje en Frankryk, vrye teuels gegee om in Libië op [...]
16 Februarie 2012
* Kankerbehandeling by die Steve Biko-hospitaal in Pretoria het feitlik tot stilstand gekom omdat vier bestralingsmasjiene stukkend is. * Die georganiseerde misdaad-eenheid by Cato Manor in Durban sal permanent gesluit word ná bewerings dat dit soos ‘n moordbende optree.. * Slotargumente in die borgaansoek van Andre Gouws, wat na bewering betrokke was by die moord [...]
15 Februarie 2012
* President Jacob Zuma is weer terug in die hof in nog ‘n poging om ‘n ondersoek na sy beweerde korrupsie te verhoed. * Verskeie polisiehelikopters en vastevlerkvliegtuie kan nie opstyg nie, weens ‘n gesloer met die toekenning van instandhouding- en diensskontrakte. * Die minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi het erken dat sy Departement [...]
14 Februarie 2012
* ‘n Lid van die ANC-jeugliga in Pietersburg, Clifford Mohloana, sal vandag in die hof verskyn nadat hy ‘n vryskut-joernalis met ‘n baksteen oor die kop geslaan het. * ‘n Man en vrou is beseer toe hulle ligte vliegtuig in die Kleinbrak- rivier naby George in die Suid-Kaap neergestort het. * ‘n Werker is op [...]
13 Februarie 2012
* Die Departement van Gesondheid in die Gauteng-provinsie het tot op datum meer as 700-miljoen rand aan sy skuldeisers uitbetaal. * Veediefstal is tot ‘n voorkeurmisdaad in die Vrystaat en die Oos- Kaap verklaar. * Die voortvlugtige Tsjeggiese sakeman, Radovan Krejcir, is by sy huis in Bedfordview in hegtenis geneem in verband met ‘n gewapende [...]
10 Februarie 2012
* Die Minister van Openbare Ondernemings sê die regering sal plaaslike en oorsese markte vind om die be-oogde infrastruktuur- projekte te borg. * President Jacob Zuma se staatsrede is met gemengde reaksie begroet. Opposisieleiers en ontleders sê hy het nie veel nuuts te sê gehad nie. * Die jongman wat in 2008 vier lewenslange vonnisse [...]
9 FEBRUARIE 2012
* President Jacob Zuma sal waarskynlik sterk klem lê op die land se ekonomie wanneer hy sy staatsrede vanaand met die parlements-opening in Kaapstad lewer. * Die polisie se jaarlikse misdaadsyfers stem nie ooreen met dié van die provinsies nie. * Die Wes-Kaapse polisie het die afgelope 22 maande op dwelms ter waarde van meer [...]
8 Februarie 2012
* ‘n Regter in Natal begin vandag met sy taak om uit te vind waarom vyf nasionale gesondheidslaboratoriums gesluit het. Regter SJ Ngwenya sal as arbiter optree in die geskil tussen die Natalse Gesondheidsdepartement en die Nasionale Gesondheids- Laboratoriumdiens. * ‘n Datum gaan uiteindelik in die Pretoria-Noord Streekhof vasgestel word vir die verhoor van die [...]






