Satelliet

Satelliet-ontvangs

Radio Pretoria se Satelliet-uitsending Satelliet-ontvangs .   1  Ontvangs-gebied Radio Pretoria se satelliet-uitsending kan ontvang word in die meeste lande in Afrika. Ontvangs is ook moontlik in ‘n groot deel van Europa. 2  Dekodeerders geskik vir Radio Pretoria ontvangs • Multichoice™ DSD 645, 660, 720, 720i, 910, 933, 990, 1110 en 1131 • Multichoice DualView 820 • [...]

Satelliet instellings

Instellings vir Satelliet-ontvangs Die instel van Multichoice™ dekodeerders      1  Aanmerkings rakende die instel-prosedures Die basiese strategie en beginsels op hierdie blad geld spesifiek vir die DSD 1131 en 1110 dekodeerders. Die prosedures op hierdie blad geld in die algemeen ook vir ouer model dekodeerders maar die detail van die teks in die kieskaarte en [...]

Koppel ‘n radio

Luister met ‘n radio deur ‘n satelliet-skottel Koppel ‘n radio aan ‘n dekodeerder en satelliet-skottel Indien die ontvangs baie swak is in jou omgewing en jy oor ‘n satelliet-skottel beskik, doen die volgende om na Radio Pretoria te kan luister. Benodigdhede ‘n “Twin” LNB. ‘n Tweede dekodeerder. ‘n Goedkoop dra-radio. Ek het met opset vir [...]